Bellville se Craft X-
Die kerk is in 8ste Laan 10, Boston geleë.
Die mark word vir 16 dae as 'n winkel bedryf met 'n sentrale betaalpunt.
Ons keuring vind gewoonlik plaas in Mei en die mark word in Oktober gehou. Ons keur 180 uitstallers, wat 'n baie wye verskeidenheid uitstekende, kwaliteit produkte lewer. Ons keur hoofsaaklik handgemaakte produkte, maar daar is ook Craft benodigdhede en Uitgesoekte ingevoerde artikels.
Ons het uitstallers van oor die hele Suid Afrika wat elke jaar aan die mark deelneem. Die saal word ook elke jaar baie feestelik versier om almal in 'n Kersfees stemming te bring. Die restaurant is baie gewild. Ons bied heerlike ontbyte, middag-
Kersinkopies word 'n aangename ervaring by hierdie unieke kersmark.
Vriendelikheid, bekostigbaarheid, oorspronklikheid en verskeidenheid is ons leuse.
Ons hoop om u ook daar te sien.
Dis 'n Kersfees inkope paradys!
Kontak Noelien Ehlers vir verdere inligting
Tel: 021 913 3183
Cell: 083 285 4782
E-